Die Boodskap

Jesaja 24:16 Die Boodskap (DB)

Van die uithoeke van die aarde af hoor ons liedere om die regverdige God se mag te besing. Maar my gemoed is swaar. Ek is ontnugter, want oral is bedrog aan die orde van die dag en oneerlikheid kraai koning.

Jesaja 24

Jesaja 24:13-22