Daarom, so sê die Here die Almagtige, kom daar ’n dag wanneer hierdie stewige pen net sal ingee, dit sal afbreek en val en alles wat daaraan gehang het, sal saam val en stukkend breek. Die Here het dit gesê.