Die Boodskap

Jesaja 22:12 Die Boodskap (DB)

Dit was die almagtige Here se manier om julle op te roep om te huil en te treur. Hy wou hê julle moet julle koppe kaal skeer as ’n teken van hartseer oor julle sonde en julle moet sakke aantrek om julle berou te wys.

Jesaja 22

Jesaja 22:3-20