Die Boodskap

Jesaja 21:5 Die Boodskap (DB)

Kyk na Babel, hulle dek sowaar nog tafels om fees te vier en gooi matte op die vloer waarop die feesgangers kan sit. Offisiere, kry eerder julle wapens slaggereed vir die oorlog!

Jesaja 21

Jesaja 21:1-7