Die Boodskap

Jesaja 21:1 Die Boodskap (DB)

Die Here se boodskap om Babel se straf aan te kondig: Soos warrelwinde wat oor die Negevwoestyn aangewaai kom, so kom daar invallers van die woestyn se kant af uit ’n land waarvoor almal bang is.

Jesaja 21

Jesaja 21:1-2