Die Boodskap

Jesaja 19:6 Die Boodskap (DB)

Die water in die kanale sal stink soos die riete en die biesies begin opdroog en vrot.

Jesaja 19

Jesaja 19:1-15