Die Boodskap

Jesaja 19:25 Die Boodskap (DB)

Die Here die Almagtige sal hulle seën en sê: Geseënd is julle, Egipte wat my volk is, geseënd is julle, Assirië wat Ek gemaak het, en geseënd is Israel wat my eiendom is.

Jesaja 19

Jesaja 19:24-25