Die Boodskap

Jesaja 19:18 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd sal daar so baie Israeliete in Egipte wees dat hulle in vyf Egiptiese stede Hebreeus sal praat en hulle sal die Here die Almagtige openlik dien. Een van daardie stede sal Die Stad Waar Reg Geskied genoem word.

Jesaja 19

Jesaja 19:13-25