Die Boodskap

Jesaja 17:8 Die Boodskap (DB)

Dan sal hulle nie meer op die altare en die afgode wat hulle self gemaak het, vertrou nie. Hulle sal nie meer die beelde van Asjera aanbid en wierook op hulle altare vir die gode brand nie.

Jesaja 17

Jesaja 17:1-14