Die Boodskap

Jesaja 17:5 Die Boodskap (DB)

Israel sal so verlate en kaal gestroop wees soos ’n land in die Refaimvallei wat klaar geoes is en waarvan selfs die laaste koringare wat in die land agtergebly het, opgetel is.

Jesaja 17

Jesaja 17:1-7