Die Boodskap

Jesaja 17:14 Die Boodskap (DB)

In die aand is hulle nog ’n bedreiging wat Israel paniekbevange laat wegkruip, maar teen dagbreek is daar niks of niemand van hulle oor nie. Dit is die beloning van dié wat die besittings van die volk van die Here plunder en vernietig.

Jesaja 17

Jesaja 17:9-14