Die Boodskap

Jesaja 17:11 Die Boodskap (DB)

Al sou die onmoontlike gebeur en hierdie plante dadelik begin groei en blom en die lote vrugte dra, sal julle dit nie oes nie. Die enigste oes wat op julle wag, is siekte en onhoudbare pyn.

Jesaja 17

Jesaja 17:10-14