Die Boodskap

Jesaja 15:5 Die Boodskap (DB)

Ek is verskriklik ontsteld oor Moab. Sy mense is op vlug na Soar en Eglat-Selisija. Hulle loop huil-huil teen die bergpas uit op pad na Lugit toe. Dié wat op pad is Goronajim toe, loop hardop en huil oor die ramp wat hulle getref het.

Jesaja 15

Jesaja 15:4-9