Die Boodskap

Jesaja 14:9 Die Boodskap (DB)

Die doderyk is in rep en roer soos hulle regmaak vir jou koms. Dié wat daar is, kan skaars hulle opgewondenheid bedwing. Die wêreldleiers wat alreeds daar in die donkerte van die dood is, spring van opgewondenheid op om jou te verwelkom.

Jesaja 14

Jesaja 14:3-16