Die Boodskap

Jesaja 14:32 Die Boodskap (DB)

Wat sal ons vir die boodskappers van die Filistyne sê as hulle by ons aankom? Sê vir hulle: “Die Here self het Jerusalem gebou en sy mishandelde volk sal veilig wees daar.”

Jesaja 14

Jesaja 14:27-32