Die Boodskap

Jesaja 14:25 Die Boodskap (DB)

Ek sal die Assiriërs hier in my land verpletter en hulle op my berge vertrap. So sal Ek my volk bevry van die Assiriërs se oorheersing en die swaarkry wat hulle moes verduur.

Jesaja 14

Jesaja 14:20-27