Die Boodskap

Jesaja 14:22 Die Boodskap (DB)

Ek self gaan Babel aanval, sê die Here, die Almagtige. Ek gaan die koning se nageslag en alles wat aan hom behoort het, uitroei. Daar sal net mooi niks oorbly van alles wat aan hom behoort het nie.

Jesaja 14

Jesaja 14:12-25