Die Boodskap

Jesaja 13:22 Die Boodskap (DB)

Die hiënas se gelag sal in die afgebreekte torings van die paleise weerklink en die jakkalse se gehuil in die murasies van die huise. Babilon se dae is getel, sy ondergang is nie meer ver nie.

Jesaja 13

Jesaja 13:12-22