Die Boodskap

Jesaja 13:18 Die Boodskap (DB)

Hulle soldate sal die jongmense met hulle pyle afmaai. Daar sal nie genade wees vir die babatjies of die klein kindertjies nie, hulle sal hulle voor die voet doodmaak.

Jesaja 13

Jesaja 13:16-22