Die Boodskap

Jesaja 13:14 Die Boodskap (DB)

Al die uitlanders wat in Babel bly, sal na hulle eie land toe padgee. Hulle sal terugvlug na hulle eie land en hulle eie mense toe, nes wildsbokke wat gejag word of skape sonder ’n herder.

Jesaja 13

Jesaja 13:9-22