Die Boodskap

Jesaja 11:16 Die Boodskap (DB)

Hy sal vir die mense uit sy volk wat in Assirië oorgebly het, op hierdie manier ’n wye pad maak om mee terug te kom, net soos Hy vroeër met Israel gemaak het toe Hy hulle uit Egipte laat wegtrek het.

Jesaja 11

Jesaja 11:15-16