Die Boodskap

Jesaja 10:4 Die Boodskap (DB)

Een van twee dinge gaan met julle gebeur: julle sal óf tussen die krygsgevangenes voortstrompel óf tussen die lyke op die grond bly lê. Ondanks dit alles het die Here se woede nog nie bedaar nie en is Hy van plan om hulle nog te straf.

Jesaja 10

Jesaja 10:1-7