Die Boodskap

Jesaja 10:33 Die Boodskap (DB)

Maar dit is die Here, die almagtige God, wat Jerusalem sal laat omval soos ’n boom waarvan die takke met kragtige houe afgekap word. Hy sal die hoë bome afkap en hulle in die stof laat lê.

Jesaja 10

Jesaja 10:23-34