Die Boodskap

Jesaja 10:22 Die Boodskap (DB)

Alhoewel die bevolking van Israel nou so baie is soos die sand van die see, sal net ’n klein groepie van hulle oorbly en terugkom na hulle land toe. Die Here het klaar besluit om hulle te vernietig en dit is hulle verdiende loon.

Jesaja 10

Jesaja 10:18-23