Die Boodskap

Jesaja 10:12 Die Boodskap (DB)

Wat die koning van Assirië nie besef nie, is dat nadat die Here hom gebruik het om sy doel met Sion en Jerusalem te bereik, Hy teen hom gaan draai en hom gaan straf omdat hy so vol is van homself.

Jesaja 10

Jesaja 10:6-14