Die Boodskap

Jesaja 1:24 Die Boodskap (DB)

Daarom sê die Here, die magtige God van Israel wat seggenskap het oor alles: Ek sal met julle, my vyande, afreken sodat julle My nie verder kan pla nie.

Jesaja 1

Jesaja 1:19-25