Die Boodskap

Jesaja 1:15 Die Boodskap (DB)

Al steek julle julle hande uit na My toe as julle bid, Ek kyk nie eens na julle nie. Julle kan soveel bid as wat julle wil, Ek sal nie na julle luister nie, want julle is almal ’n klomp moordenaars.

Jesaja 1

Jesaja 1:12-17