Die Boodskap

Jeremia 9:11 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek sal Jerusalem soos ’n bouval maak. Dit sal ’n plek wees waar die jakkalse graag sal lê. Die stede van Juda sal leegloop, want niemand sal meer daarin bly nie.”

Jeremia 9

Jeremia 9:9-18