Die Boodskap

Jeremia 52:8 Die Boodskap (DB)

Maar die Babiloniërs het hulle agtervolg. Hulle het koning Sedekia op die vlakte naby Jerigo ingehaal. Daar het sy leër hom gelos en in alle rigtings gespat.

Jeremia 52

Jeremia 52:3-18