Die Boodskap

Jeremia 52:4 Die Boodskap (DB)

Op die vyftiende Januarie, in die negende jaar dat Sedekia koning van Juda was, het koning Nebukadnesar met sy hele leër teen Jerusalem opgetrek. Die soldate het die stad omsingel en hulle oral rondom die stad ingegrawe.

Jeremia 52

Jeremia 52:1-10