Die Boodskap

Jeremia 52:34 Die Boodskap (DB)

Die koning van Babel het ook vir Jojagin ’n gereelde toelaag gegee. Dit was om hom te help om te betaal vir wat hy elke dag nodig gehad het. Hy sou dit kry so lank as wat hy leef.

Jeremia 52

Jeremia 52:26-34