Die Boodskap

Jeremia 52:31 Die Boodskap (DB)

In die 37ste jaar dat koning Jojagin ’n gevangene in Babel was, het Ewil-Merodak die nuwe koning in Babel geword. Hy was Jojagin goedgesind en het hom uit die tronk laat kom. Dit het gebeur op die 31ste Maart 561 v.C.

Jeremia 52

Jeremia 52:26-34