Die Boodskap

Jeremia 52:27 Die Boodskap (DB)

Die koning van Babel het hulle almal daar in Ribla in die Hamatgebied laat doodmaak. So is die mense van Juda gevange geneem. Hulle is uit hulle land weggevat en na ’n vreemde land gebring.

Jeremia 52

Jeremia 52:18-32