Die Boodskap

Jeremia 52:24 Die Boodskap (DB)

Nebusaradan het vir Seraja, die hoëpriester, asook Sefanja, wat naas hom die belangrikste priester was, gevang en saam met hom gevat. Hy het ook drie van die wagte gevang wat die ingange van die tempel opgepas het.

Jeremia 52

Jeremia 52:15-34