Die Boodskap

Jeremia 52:22 Die Boodskap (DB)

Die koperkopstuk bo-op elkeen van hierdie pilare was ongeveer twee en ’n half meter hoog. Die kopstuk was reg rondom versier met koperafbeeldings van granate. Die tweede pilaar het presies net so gelyk.

Jeremia 52

Jeremia 52:12-31