Die Boodskap

Jeremia 52:12 Die Boodskap (DB)

Op sewentien Augustus 586 v.C. het Nebusaradan in Jerusalem aangekom. Hy was die hoof van die lyfwag van koning Nebukadnesar van Babel. Dit was die negentiende jaar dat Nebukadnesar koning was.

Jeremia 52

Jeremia 52:5-22