Die Boodskap

Jeremia 50:37 Die Boodskap (DB)

Selfs die soldate wat met perde en strydwaens ry, sal soos papbroeke reageer. Dieselfde sal ook met hulle huursoldate gebeur. In die oorlog sal al hulle kosbare goed ook gesteel word.

Jeremia 50

Jeremia 50:30-43