Die Boodskap

Jeremia 50:32 Die Boodskap (DB)

Julle is verwaand. Julle sal struikel en val. Daar is niemand wat julle sal help om weer op te staan nie. Ek sal julle stede aan die brand steek. Alles wat naby hierdie vuur is, sal afbrand.”

Jeremia 50

Jeremia 50:27-36