Die Boodskap

Jeremia 50:28 Die Boodskap (DB)

Luister wat die mense wat uit Babel ontsnap het, te sê het. Hulle vertel in Jerusalem hoe die Here ons God wraak geneem het op die mense wat sy tempel vernietig het.

Jeremia 50

Jeremia 50:23-33