Die Boodskap

Jeremia 50:26 Die Boodskap (DB)

Val die Babiloniërs van alle kante af aan. Breek die skure oop waar hulle die graan bêre. Maak die mense op ’n hoop bymekaar soos ’n hoop graan. Vernietig alles! Laat niks en niemand oorbly nie!

Jeremia 50

Jeremia 50:23-27