Die Boodskap

Jeremia 50:2 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Vertel vir die hele wêreld, sê dit oral. Skryf dit op ’n banier sodat almal dit kan sien. Moet niks wegsteek nie! Sê en skryf: Babel is ingeneem! Hulle afgode, Bel en Marduk, is verneder en verslae oor die vernietiging. Al Babel se afgode het in die skande gekom, want hulle is eintlik niks werd nie. Die afgryslike afgodsbeelde is ook verwoes.

Jeremia 50

Jeremia 50:1-3