Die Boodskap

Jeremia 50:19 Die Boodskap (DB)

Verder sal Ek die mense van Israel na hulle land toe laat terugkom. Hulle sal weer in die omgewing van Karmel en Basan ’n bestaan maak. Die heuwelgebied van Efraim en Gilead sal vir hulle genoeg gee om van te leef.

Jeremia 50

Jeremia 50:14-20