Die Boodskap

Jeremia 47:3 Die Boodskap (DB)

As die vyand verbyjaag, sal die mense die geluid van perde se hoewe en die gedreun van die wiele van oorlogswaens hoor. Verskrikte pa’s sal weghardloop sonder om eens terug te kyk waar hulle kinders is.

Jeremia 47

Jeremia 47:1-7