Die Boodskap

Jeremia 45:4 Die Boodskap (DB)

“Baruk, dit is wat die Here sê: ‘Ek is nou besig om af te breek wat Ek self opgebou het. Ek gaan die mense van Juda uitroei soos Ek ’n boom uit die grond sal uittrek, wortel en al. So sal dit oor die hele land gaan.

Jeremia 45

Jeremia 45:1-5