Die Boodskap

Jeremia 45:1 Die Boodskap (DB)

Jeremia het ’n boodskap vir Baruk die seun van Nerija gegee. Dit was in die vierde jaar wat Jojakim, die seun van Josia, koning van Juda was. Dit was net nadat Baruk alles neergeskryf het wat Jeremia hom voorgesê het om te skryf. Hy het gesê:

Jeremia 45

Jeremia 45:1-5