Die Boodskap

Jeremia 44:9 Die Boodskap (DB)

Het julle al klaar die verkeerde dinge wat julle voorouers gedoen het, vergeet? Het julle van die verkeerde goed vergeet wat die konings en koninginne van Juda gedoen het? En wat van die verkeerde dinge wat julle en julle vroue in Juda en Jerusalem gedoen het?

Jeremia 44

Jeremia 44:1-12