Die Boodskap

Jeremia 44:30 Die Boodskap (DB)

Farao Gofra is die koning van Egipte. Ek sal met hom maak net soos Ek met koning Sedekia gemaak het. Ek het Sedekia aan koning Nebukadnesar van Babel oorgegee. Hy was Sedekia se vyand en wou hom graag dood hê. Ek sal Gofra net so aan sy vyande oorgee wat hom so graag wil doodmaak.” Dit is wat die Here sê!

Jeremia 44

Jeremia 44:28-30