Die Boodskap

Jeremia 40:8 Die Boodskap (DB)

Hierdie offisiere en manskappe het na Gedalja toe in Mispa gegaan. Hulle was Ismael die seun van Netanja, Joganan en Jonatan die seuns van Kareag, Seraja die seun van Tangumet, die seuns van Efai uit Netofa en Jaäsanja uit Maäka en hulle manskappe.

Jeremia 40

Jeremia 40:5-16