Die Boodskap

Jeremia 40:6 Die Boodskap (DB)

Jeremia het toe na Gedalja toe gegaan. Hy was in Mispa. Jeremia het tussen die paar mense van Juda wat in die land agtergebly het, by Gedalja gaan bly.

Jeremia 40

Jeremia 40:1-11