Die Boodskap

Jeremia 40:14 Die Boodskap (DB)

Hulle het vir hom gesê: “Weet u dat die Ammonitiese koning Baälis vir Ismael, die seun van Netanja, gestuur het om u te vermoor?” Maar Gedalja wou hulle nie glo nie.

Jeremia 40

Jeremia 40:13-16